Jaarboeke

Biokinetika (2) 254


 
Modulekode MBK 254
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module het ten doel om die biokinetikus verder toe te rus vir die beroep Biokinetika en fokus primêr op praktykgerigte gesondheidsorg. Dit gaan eerstens primêr oor koolhidrate en vette as energiebron, die gesondheidsimplikasies van obesiteit en oefening as modaliteit om hierdie gesondheidsprobleem aan te spreek. Tweedens word gefokus op die groei en ontwikkeling van die baba tot volwassene en hoe dit beïnvloed kan word deur fisieke aktiwiteite.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences